Laerskool Wierdapark Order Number Aansoek om Toelating/Inskrywingsvorm - Leerderinligting Leerder Volle Name Van Noemnaam Voorletters Graad in 2022 Geslag Manlik Vroulik Geboortedatum ID-Nommer Paspoort Nommer Bevolkingsgroep Leerder se selfoonnommer Kerkverband Nasionaliteit Huistaal Afrikaans Engels Ander Leerder se taalvoorkeur Afrikaans Engels Ander Leerder behendigheid Linkerhandig Regterhandig Mediesefondsinligting Naam Lidnommer Hooflid Leerder Sport Spanne Leerder na skool Sentrum Leerder Koshuis Toelatingsdatum Jare in graad vir 2021 Jare in fase vir 2021 Leerder se vorige skool Geregistreer vir maatskaplike toelaag Ja Nee Ontvang maatskaplike toelaag Ja Nee Ontvang kos by skool Ja Nee Leerder se E-posadres Leerder afstand vanaf skool Biologiese ouer/wettige voog 1 inligting Titel Van Volle name Noemnaam Voorletters Huwelikstatus ID-nommer Paspoort Nommer Nasionaliteit Bevolkingsgroep Geslag Manlik Vroulik Huis telefoon Werkstelefoonnommer Selfoonnommer Faks nommer E-posadres Woonadres Posadres Huistaal Taalvoorkeur Kommunikasievoorkeur SMS E-pos Pos Per hand Beroepstatus Eie Werkgewer Nie-Professioneel Eie Werkgewer Professioneel Huisvrou Deeltyds Kontrakwerker Pensionaris Student Tydelik Voltyds Werkloos Beroep Werkgewer Werkgewer fisiese adres Verhouding met leerder Woon die leerder by die ouer? Ja Nee Leerder se voorkeurkommunikasie Ja Nee Status Biologiese ouers / wettige voog 2 inligting Titel Van Volle name Noemnaam Voorletters Huwelikstatus ID-nommer Paspoort Nommer Nationaliteit Bevolkingsgroep Geslag Manlik Vroulik Telefoonnommer Werkstelefoonnommer Selfoonnommer Faksnommer E-posadres Woonadres Posadres Huistaal Taalvoorkeur Kommunikasievoorkeur SMS E-pos Pos Per hand Beroepstatus Eie Werkgewer Nie-Professioneel Eie Werkgewer Professioneel Huisvrou Deeltyds Kontrakwerker Pensionaris Student Tydelik Voltyds Werkloos Beroep Werkgewer Werkgewer fisiese adres Verhouding met leerder Woon die leerder by die ouer? Ja Nee Leerder se voorkeurkommunikasie Ja Nee Status Naasbestaande Inligting Naam Kontaknommer Alternatiewe Kontaknommer Verwantskap Huisdokterinligting Naam Telefoonnommer Rekenpligtige-Inligting Titel Rekenpligtige Besigheid Registrasienommer Voorletters Naam Verkiesde naam Van Nationaliteit ID-Nommer Paspoort Nommer Bevolkingsgroep Geslag Manlik Vroulik Huistaal Taalvoorkeur Kommunikasievoorkeur SMS E-pos Pos Per hand Selfoon Nommer Kontaknommer Telefoon Nommer Faksnommer E-pos Adres Besigheidsadres Huis adres Posadres Komitees KONTRAK MET SKOOL TEN OPSIGTE VAN BETALING Ooreenkoms tussen Laerskool Wierdapark en soos bo genoem, (Naam van ouer/voog) t.o.v. die betaling van skoolgeld. Laerskool Wierdapark is ’n Artikel 21 Openbare Skool en mag skoolgelde hef volgens die Suid-Afrikaanse Skolewet (Wet No. 84 van 1996) en die National Educating Policy Act (Wet No. 27 van 1996) – National norms and standards of School Funding. U is aanspreeklik vir die betaling van die skoolgeld soos bepaal ingevolge Artikel 39 van die Suid-Afrikaanse Skolewet, tensy en tot die mate waartoe u van betaling vrygestel is kragtens hierdie Wet. Ten spyte daarvan dat ’n hof bepaal het dat ’n ander persoon die voorgeskrewe skoolgeld moet betaal, soos vervat kan wees in egskeidings-skikkings bevele en/of enige ander gepaste hofbevel, bly dit steeds die verantwoordelikheid van alle persone wat voldoen aan die definisie van “ouer” in die SA Skolewet, om skoolfonds te betaal en alle “ouers” is gesamentlik en afsonderlik teenoor die skool aanspreeklik vir die betaling van alle skoolfondse wat deur die skool gehef is en of sal word ten opsigte van ’n spesifieke leerling. Betaling van skoolgeld aan Laerskool Wierdapark sal soos volg geskied: Eenmalige betaling voor of op die sperdatum soos bepaal tydens die jaarlikse ouervergadering. Afbetaling oor 11 maande Ander reëlings sal skriftelik met die Skool getrek word op my verandtwoordelikheid en inisiatief. Ek/Ons is bewus dat ons kan aansoek doen om vrystelling van skoolgelde en indien ons van voorneme is om aansoek te doen vir vrystelling, sal die relevante aansoekvorm volledig voltooi word. Indien u wil appelleer teen ’n beslissing van die Beheerliggaam ten opsigte van die vrystelling van u verpligting van skoolgelde, kan u dit doen by die Departementshoof van die Onderwysdepartement, wat te alle tye die bepalings van bogenoemde Wetgewing sal toepas en verplig sal wees om ’n behoorlike regsproses te volg ten einde die belange van u as ouer en van die Beheerliggaam te beskerm. Indien ek agterstallig is met betaling van skoolgelde, sal ek aanspreeklik wees vir die betaling van die kostes aangegaan om dit in te vorder op ’n prokureur- en kliënteskaal. Ek/Ons die ouers/voog van bogenoemde leerder onderneem om my/ons te hou by die ooreenkoms soos hierbo uiteengesit Aanvaar EK/ONS OUERS/VOOG VAN BOGENOEMDE AANVAAR DIE BOSTAANDE VRYWARING/TOESTEMMING OM AAN ALLE GEORGANIESEERDE AKADEMIESE, SPORT- EN KULTUURAKTIWITEITE DEEL TE NEEM Ek, ouer/voog van bogenoemde leerder gee hiermee toestemming dat hy/sy aan alle akademiese, sport- en kultuuraktiwiteite wat deur die skool op ’n georganiseerde wyse aangebied word, mag deelneem. Om toetse deur die skool ondersteuningspan met die oog op hulpverlening in skoolwerk of identifisering van probleme te mag aflê. Ek verleen toestemming dat my kind vervoer mag word duer ’n openbare busmaatskappy wat goedgekeur is deur die skoolbestuur. Indien daar slegs ’n klein groepie vervoer moet word, kan daar ouers/onderwysers met wettige bestuurslisensies gevra word om leerders te vervoer. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van die mediese en/of hospitaalrekenings indien van toepassing, in geval van besering wat nie aan die growwe nalatigheid van die verantwoordelike personeel toegeskryf kan word nie. Ek dra my magte as ouer/voog oor aan die Hoof van die skool of sy verteenwoordiger indien mediese of chirurgiese behandeling vir my kind nodig mag wees. Sover ek weet, is hy/sy fisies in staat om aan enige georganiseerde aktiwiteite deel te neem en verkeer hy/sy blakend gesond. Ek bevestig dat alle mediese inligting voorsien in die Afdeling: Leerderinligting van hierdie vorm akkuraat en volledig is. Hierdie inligting mag gebruik word in enige noodgeval. Ek onderneem om die skool in kennis te stel indien enige van bogenoemde inligting verander. Ek onderneem om my kind te ondersteun in die nakoming van die Gedragskode en dissiplinêre stelsel van Laerskool Wierdapark soos vervat in die Skoolbeleid. Hiermee bevestig ek dat enige beeldmateriaal van my kind gebruik mag word vir enige publikasies van die skool, in watter formaat ook al Aanvaar EK/ONS OUERS/VOOG VAN BOGENOEMDE AANVAAR DIE BOSTAANDE ID-dokument van leerder ID-dokument van Vader ID-dokument van Moeder Bewys van woonadres Leerder se kliniek kaart